-
Jeremia 49:24Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
24 Damaskus het moed verloor.
Sy het omgedraai om te vlug, maar sy het paniekbevange geword.
Angs en pyn het haar oorweldig,
soos ’n vrou wat geboorte gee.
-