-
Jeremia 49:26Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
26 Want haar jong manne sal op haar openbare pleine val,
en al die soldate sal op daardie dag sterf,” sê Jehovah van die leërmagte.
-