-
Jeremia 49:31Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
31 “Staan op, gaan op teen die nasie wat vrede geniet,
wat in veiligheid woon!” sê Jehovah.
“Dit het geen deure of grendels nie. Hulle woon afgesonderd.
-