-
Jeremia 49:33Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
33 “En Hasor sal ’n lêplek van jakkalse word,
’n plek wat vir ewig verlate sal wees.
Niemand sal daar bly nie,
en geen mens sal in haar gaan woon nie.”
-