-
Jeremia 49:37Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
37 “Ek sal die Elamiete baie bang laat word vir hulle vyande en vir dié wat hulle wil doodmaak, en ek sal rampspoed oor hulle bring, my brandende woede,” sê Jehovah. “En ek sal die swaard agter hulle aan stuur totdat ek hulle vernietig het.”
-