Jeremia 50:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Hulle sal vra hoe om by Sion uit te kom, met hulle gesigte in daardie rigting gedraai,+ en hulle sal sê: ‘Kom ons verbind ons aan Jehovah in ’n ewige verbond wat nie vergeet sal word nie.’+
5 Hulle sal vra hoe om by Sion uit te kom, met hulle gesigte in daardie rigting gedraai,+ en hulle sal sê: ‘Kom ons verbind ons aan Jehovah in ’n ewige verbond wat nie vergeet sal word nie.’+