Jeremia 50:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 My volk het ’n kudde verlore skape geword.+ Hulle herders het hulle laat afdwaal.+ Hulle het hulle na die berge weggelei en hulle oor die berge en oor die heuwels laat rondswerf. Hulle het hulle rusplek vergeet.
6 My volk het ’n kudde verlore skape geword.+ Hulle herders het hulle laat afdwaal.+ Hulle het hulle na die berge weggelei en hulle oor die berge en oor die heuwels laat rondswerf. Hulle het hulle rusplek vergeet.