Jeremia 50:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 “Die Israeliete is skape wat verstrooi is.+ Leeus het hulle uitmekaargejaag.+ Eers het die koning van Assiʹrië hulle verslind,+ en toe het koning Nebukadneʹsar* van Babilon aan hulle beendere geknaag.+
17 “Die Israeliete is skape wat verstrooi is.+ Leeus het hulle uitmekaargejaag.+ Eers het die koning van Assiʹrië hulle verslind,+ en toe het koning Nebukadneʹsar* van Babilon aan hulle beendere geknaag.+