Jeremia 50:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Ek het vir jou ’n strik gestel, en jy is gevang, o Babilon,en jy het dit nie geweet nie. Jy is gevind en gevang,+want dit is Jehovah wat jy teëgestaan het.
24 Ek het vir jou ’n strik gestel, en jy is gevang, o Babilon,en jy het dit nie geweet nie. Jy is gevind en gevang,+want dit is Jehovah wat jy teëgestaan het.