Jeremia 50:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Daar is ’n swaard teen hulle perde en hulle strydwaensen teen al die gemengde bevolkings wat in haar is,en hulle sal soos vrouens word.+ Daar is ’n swaard teen haar skatte, en dit sal weggeneem word.+
37 Daar is ’n swaard teen hulle perde en hulle strydwaensen teen al die gemengde bevolkings wat in haar is,en hulle sal soos vrouens word.+ Daar is ’n swaard teen haar skatte, en dit sal weggeneem word.+