Jeremia 51:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Wanneer hy sy stem laat hoor,is die water in die hemel onstuimig,en hy laat wolke* van die eindes van die aarde af opstyg. Hy maak weerlig* vir die reën,en hy bring die wind uit sy stoorkamers uit.+
16 Wanneer hy sy stem laat hoor,is die water in die hemel onstuimig,en hy laat wolke* van die eindes van die aarde af opstyg. Hy maak weerlig* vir die reën,en hy bring die wind uit sy stoorkamers uit.+