-
Jeremia 51:23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 Met jou sal ek die herder en sy kudde stukkend slaan.
Met jou sal ek die boer en sy span diere stukkend slaan.
Met jou sal ek goewerneurs en amptenare stukkend slaan.
-