27 “Rig ’n teken in die land op.+
Blaas ’n horing onder die nasies.
Stel die nasies teen haar aan.
Roep die koninkryke van Aʹrarat,+ Minni en Asʹkenas+ om teen haar te kom.
Stel ’n offisier teen haar aan om meer soldate te kry.
Laat die perde soos stekelrige sprinkane opkom.