Jeremia 51:57 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 57 Ek sal haar leiers en haar wyse manne dronk maak,+haar goewerneurs en haar amptenare en haar vegters. Hulle sal permanent slaap,en hulle sal nie wakker word nie,”+ sê die Koning, wie se naam Jehovah van die leërmagte is.
57 Ek sal haar leiers en haar wyse manne dronk maak,+haar goewerneurs en haar amptenare en haar vegters. Hulle sal permanent slaap,en hulle sal nie wakker word nie,”+ sê die Koning, wie se naam Jehovah van die leërmagte is.