7 is daar uiteindelik deur die stad se muur gebreek. Terwyl die Galdeërs die stad omsingel het, het al die soldate in die nag deur die poort tussen die twee mure naby die koning se tuin uit die stad gevlug, en hulle het gebly op die pad van die Aʹraba.+