Jeremia 52:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Maar die leërmag van die Galdeërs het die koning agternagesit, en hulle het Sedekiʹa+ in die woestynvlaktes van Jeʹrigo ingehaal, en al sy soldate wat saam met hom was, is verstrooi.
8 Maar die leërmag van die Galdeërs het die koning agternagesit, en hulle het Sedekiʹa+ in die woestynvlaktes van Jeʹrigo ingehaal, en al sy soldate wat saam met hom was, is verstrooi.