Jeremia 52:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die Galdeërs het die koperpilare+ van die huis van Jehovah en die waentjies+ en die Kopersee+ wat in die huis van Jehovah was, in stukke gebreek, en hulle het al die koper na Babilon weggedra.+
17 Die Galdeërs het die koperpilare+ van die huis van Jehovah en die waentjies+ en die Kopersee+ wat in die huis van Jehovah was, in stukke gebreek, en hulle het al die koper na Babilon weggedra.+