Jeremia 52:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Die hoof van die wagte het die komme,+ die vuurbakke, die bakke, die kanne, die lampstaanders,+ die bekers en die bakke wat van egte goud en silwer was, geneem.+
19 Die hoof van die wagte het die komme,+ die vuurbakke, die bakke, die kanne, die lampstaanders,+ die bekers en die bakke wat van egte goud en silwer was, geneem.+