-
Jeremia 52:25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 Hy het ook een hofbeampte wat oor die soldate aangestel was, uit die stad geneem, sowel as sewe van die koning se raadgewers wat in die stad was, die sekretaris van die hoof van die leërmag, wat die volk van die land opgeroep het, en 60 manne van die gewone mense van die land wat nog in die stad was.
-