Klaagliedere 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Sion het haar hande uitgestrek,+ en sy het niemand om haar te vertroos nie. Jehovah het al Jakob se vyande teen hom opgeroep.+ Jerusalem het vir hulle iets walgliks geword.+ Klaagliedere Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:17 Die Wagtoring,1988/9/1, bl. 26
17 Sion het haar hande uitgestrek,+ en sy het niemand om haar te vertroos nie. Jehovah het al Jakob se vyande teen hom opgeroep.+ Jerusalem het vir hulle iets walgliks geword.+