Klaagliedere 2:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Jehovah het al die woonplekke van Jakob verwoes sonder om genade te betoon. In sy woede het hy die vestings van die dogter van Juda afgebreek.+ Hy het die koninkryk+ en haar leiers+ tot in die stof verneder en ontheilig. Klaagliedere Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:2 Die Wagtoring,1988/9/1, bl. 26
2 Jehovah het al die woonplekke van Jakob verwoes sonder om genade te betoon. In sy woede het hy die vestings van die dogter van Juda afgebreek.+ Hy het die koninkryk+ en haar leiers+ tot in die stof verneder en ontheilig.