Klaagliedere 2:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 My oë is moeg gehuil.+ My maag* draai. My hart is gebreek* weens die ondergang van die dogter van* my volk,+weens die sterwende kinders en babas op die openbare pleine van die stad.+
11 My oë is moeg gehuil.+ My maag* draai. My hart is gebreek* weens die ondergang van die dogter van* my volk,+weens die sterwende kinders en babas op die openbare pleine van die stad.+