-
Klaagliedere 4:2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Die kosbare kinders van Sion, wat so waardevol soos suiwer goud was,
word nou as kleipotte beskou,
die handewerk van ’n pottebakker!
-