Klaagliedere 4:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 O dogter van Sion, die straf vir jou oortreding het tot ’n einde gekom. Hy sal jou nie weer in ballingskap wegneem nie.+ Maar hy sal sy aandag op jou oortreding rig, o dogter van Edom. Hy sal jou sondes openbaar maak.+
22 O dogter van Sion, die straf vir jou oortreding het tot ’n einde gekom. Hy sal jou nie weer in ballingskap wegneem nie.+ Maar hy sal sy aandag op jou oortreding rig, o dogter van Edom. Hy sal jou sondes openbaar maak.+