Klaagliedere 5:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Bring ons terug na u toe, o Jehovah, en ons sal gretig wees om na u toe terug te keer.+ Maak ons lewe weer soos dit vroeër was.+ Klaagliedere Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 5:21 “Hele Skrif”, bl. 132
21 Bring ons terug na u toe, o Jehovah, en ons sal gretig wees om na u toe terug te keer.+ Maak ons lewe weer soos dit vroeër was.+