Esegiël 1:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Hulle gesigte het só gelyk: Elkeen van die vier het die gesig van ’n mens gehad, die gesig van ’n leeu+ aan die regterkant, die gesig van ’n bul+ aan die linkerkant, en elkeen van die vier het die gesig van ’n arend+ gehad.+ Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:10 Rein aanbidding, bl. 43, 238 Die Wagtoring (1991),1991/3/15, bl. 91988/9/15, bl. 11
10 Hulle gesigte het só gelyk: Elkeen van die vier het die gesig van ’n mens gehad, die gesig van ’n leeu+ aan die regterkant, die gesig van ’n bul+ aan die linkerkant, en elkeen van die vier het die gesig van ’n arend+ gehad.+