Esegiël 1:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En die lewende wesens het soos brandende kole gelyk, en iets wat soos helder vuurfakkels gelyk het, het heen en weer tussen die lewende wesens beweeg, en weerligstrale het uit die vuur geflits.+
13 En die lewende wesens het soos brandende kole gelyk, en iets wat soos helder vuurfakkels gelyk het, het heen en weer tussen die lewende wesens beweeg, en weerligstrale het uit die vuur geflits.+