6 “Maar jy, mensekind, moenie vir hulle bang wees nie,+ en moenie vir hulle woorde bang wees nie, al is jy omring deur dorings en dissels+ en al woon jy onder skerpioene. Moenie vir hulle woorde bang wees nie,+ en moenie dat hulle gesigte jou afskrik nie,+ want hulle is ’n opstandige huis.