Esegiël 2:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Hy het dit voor my oopgerol, en ek het gesien dat daar op die voorkant en op die agterkant geskryf is.+ Dit het treurliedere, ’n gekerm en ’n gekla bevat.+
10 Hy het dit voor my oopgerol, en ek het gesien dat daar op die voorkant en op die agterkant geskryf is.+ Dit het treurliedere, ’n gekerm en ’n gekla bevat.+