Esegiël 3:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Gaan na die kinders van jou volk wat in ballingskap is,+ en praat met hulle. Sê vir hulle: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê,’ of hulle nou wil luister of nie.”+
11 Gaan na die kinders van jou volk wat in ballingskap is,+ en praat met hulle. Sê vir hulle: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê,’ of hulle nou wil luister of nie.”+