Esegiël 4:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ek het toe gesê: “Nie dit nie, Soewereine Heer Jehovah! Van jongs af tot nou toe is ek nie onrein gemaak deur vleis te eet van ’n dier wat dood gevind is of wat verskeur is nie.+ En ek het nog nooit enige onrein* vleis geëet nie.”+
14 Ek het toe gesê: “Nie dit nie, Soewereine Heer Jehovah! Van jongs af tot nou toe is ek nie onrein gemaak deur vleis te eet van ’n dier wat dood gevind is of wat verskeur is nie.+ En ek het nog nooit enige onrein* vleis geëet nie.”+