-
Esegiël 5:1Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 “Jy, mensekind, neem vir jou ’n skerp swaard om as ’n haarkapper se skeermes te gebruik. Skeer jou kop en jou baard, en neem dan ’n weegskaal om die hare te weeg en te verdeel.
-