Esegiël 5:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Maar sy het in opstand gekom teen my regterlike bevele en my wetsbepalings, en sy was goddeloser as al die nasies en die lande rondom haar.+ Want hulle het my regterlike bevele verwerp, en hulle was nie gehoorsaam aan my wetsbepalings nie.’
6 Maar sy het in opstand gekom teen my regterlike bevele en my wetsbepalings, en sy was goddeloser as al die nasies en die lande rondom haar.+ Want hulle het my regterlike bevele verwerp, en hulle was nie gehoorsaam aan my wetsbepalings nie.’