-
Esegiël 8:1Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 In die sesde jaar, in die sesde maand, op die vyfde dag van die maand, toe ek in my huis gesit het en die ouermanne van Juda voor my gesit het, het die hand van die Soewereine Heer Jehovah my geneem.
-