Esegiël 8:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Terwyl ek gekyk het, het ek iemand gesien wat soos vuur gelyk het. Van sy heupe af ondertoe was daar vuur,+ en van sy heupe af boontoe was sy voorkoms helder, soos die gloed van elektrum.*+ Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 8:2 Die Wagtoring,1988/9/15, bl. 13
2 Terwyl ek gekyk het, het ek iemand gesien wat soos vuur gelyk het. Van sy heupe af ondertoe was daar vuur,+ en van sy heupe af boontoe was sy voorkoms helder, soos die gloed van elektrum.*+