Esegiël 8:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 en 70 ouermanne van die huis van Israel het voor hulle gestaan, en Jaäsanʹja, die seun van Safan,+ het tussen hulle gestaan. Elkeen het sy vuurbak in sy hand gehad, en die rook van die reukwerk het in die lug opgegaan.+ Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 8:11 Rein aanbidding, bl. 54-58 Die Wagtoring,1993/1/15, bl. 27-281986/4/1, bl. 18-20
11 en 70 ouermanne van die huis van Israel het voor hulle gestaan, en Jaäsanʹja, die seun van Safan,+ het tussen hulle gestaan. Elkeen het sy vuurbak in sy hand gehad, en die rook van die reukwerk het in die lug opgegaan.+