Esegiël 8:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Ek sal dus in woede optree. Ek* sal nie jammer voel nie, en ek sal ook nie medelye* betoon nie.+ En ek sal hulle nie hoor nie, al roep hulle met ’n harde stem uit.”+
18 Ek sal dus in woede optree. Ek* sal nie jammer voel nie, en ek sal ook nie medelye* betoon nie.+ En ek sal hulle nie hoor nie, al roep hulle met ’n harde stem uit.”+