Esegiël 10:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Terwyl ek gekyk het, het ek bo die uitgestrekte oppervlak wat oor die koppe van die gerubs was, iets soos ’n saffiersteen gesien wat bo hulle verskyn, en dit het soos ’n troon gelyk.+
10 Terwyl ek gekyk het, het ek bo die uitgestrekte oppervlak wat oor die koppe van die gerubs was, iets soos ’n saffiersteen gesien wat bo hulle verskyn, en dit het soos ’n troon gelyk.+