2 Toe het hy vir die man wat die linneklere aangehad het,+ gesê: “Gaan in tussen die draaiende wiele,+ onder die gerubs, en maak jou hande vol brandende kole+ daar tussen die gerubs, en strooi dit oor die stad.”+ Toe het hy ingegaan terwyl ek gekyk het.