Esegiël 10:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 En die geluid van die vlerke van die gerubs kon in die buitenste voorhof gehoor word, soos die geluid van God die Almagtige wanneer hy praat.+
5 En die geluid van die vlerke van die gerubs kon in die buitenste voorhof gehoor word, soos die geluid van God die Almagtige wanneer hy praat.+