Esegiël 10:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Elkeen* het vier gesigte gehad. Die eerste gesig was die gesig van die gerub, die tweede was die gesig van ’n mens, die derde was die gesig van ’n leeu, en die vierde was die gesig van ’n arend.+ Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:14 Rein aanbidding, bl. 44
14 Elkeen* het vier gesigte gehad. Die eerste gesig was die gesig van die gerub, die tweede was die gesig van ’n mens, die derde was die gesig van ’n leeu, en die vierde was die gesig van ’n arend.+