Esegiël 11:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 “Daarom moet jy sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Ek sal julle ook bymekaarmaak uit die volke en julle uit die lande versamel waarheen julle verstrooi is, en ek sal die land van Israel aan julle gee.+ Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 11:17 Rein aanbidding, bl. 100-101, 105 Die Wagtoring,1997/5/1, bl. 19-201988/9/15, bl. 15
17 “Daarom moet jy sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Ek sal julle ook bymekaarmaak uit die volke en julle uit die lande versamel waarheen julle verstrooi is, en ek sal die land van Israel aan julle gee.+