Esegiël 12:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Die hoofman onder hulle sal sy besittings op sy skouer dra en in die donker vertrek. Hy sal ’n gat deur die muur breek en sy besittings daardeur dra.+ Hy sal sy gesig bedek sodat hy nie die grond kan sien nie.’
12 Die hoofman onder hulle sal sy besittings op sy skouer dra en in die donker vertrek. Hy sal ’n gat deur die muur breek en sy besittings daardeur dra.+ Hy sal sy gesig bedek sodat hy nie die grond kan sien nie.’