Esegiël 12:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Ek sal my net oor hom uitsprei, en hy sal in my vangnet gevang word.+ Dan sal ek hom na Babilon bring, na die land van die Galdeërs, maar hy sal dit nie sien nie, en hy sal daar sterf.+
13 Ek sal my net oor hom uitsprei, en hy sal in my vangnet gevang word.+ Dan sal ek hom na Babilon bring, na die land van die Galdeërs, maar hy sal dit nie sien nie, en hy sal daar sterf.+