-
Esegiël 12:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Sê vir die volk van die land: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah vir die inwoners van Jerusalem in die land van Israel sê: “Hulle sal hulle brood met angstigheid eet en hulle water met groot bekommernis drink, want hulle land sal heeltemal verlate word+ as gevolg van die geweld van almal wat daarin woon.+
-