Esegiël 13:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 “Hulle het valse visioene gesien en valse voorspellings gemaak, en hulle sê: ‘Dit is wat Jehovah gesê het,’ terwyl Jehovah hulle nie gestuur het nie, en hulle het gewag vir hulle woord om waar te word.+
6 “Hulle het valse visioene gesien en valse voorspellings gemaak, en hulle sê: ‘Dit is wat Jehovah gesê het,’ terwyl Jehovah hulle nie gestuur het nie, en hulle het gewag vir hulle woord om waar te word.+