18 Sê vir hulle: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Dit sal sleg gaan met die vrouens wat bande aanmekaarwerk vir alle arms en sluiers maak vir koppe van alle groottes sodat hulle mense se lewens kan jag! Jag julle die lewens van my volk, en probeer julle julle eie lewens red?