Esegiël 14:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 “Mensekind, hierdie manne is vasbeslote om hulle walglike afgode* te volg. Hulle het ’n struikelblok voor mense geplaas wat hulle laat sondig. Moet ek hulle toelaat om my vir raad te vra?+
3 “Mensekind, hierdie manne is vasbeslote om hulle walglike afgode* te volg. Hulle het ’n struikelblok voor mense geplaas wat hulle laat sondig. Moet ek hulle toelaat om my vir raad te vra?+