-
Esegiël 14:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Praat nou met hulle en sê vir hulle: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “As ’n Israeliet vasbeslote is om sy walglike afgode te volg en ’n struikelblok voor mense plaas wat hulle laat sondig en hy dan ’n profeet vir raad kom vra, sal ek, Jehovah, hom die antwoord gee wat hy verdien vir al sy walglike afgode.
-