Esegiël 14:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Dan sal die huis van Israel nie meer van my af wegdwaal nie en sal hulle ophou om hulleself met al hulle sondes onrein te maak. En hulle sal my volk word en ek sal hulle God word,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah.”
11 Dan sal die huis van Israel nie meer van my af wegdwaal nie en sal hulle ophou om hulleself met al hulle sondes onrein te maak. En hulle sal my volk word en ek sal hulle God word,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah.”